Bongani, gekoop deur Donkerhoek Tuli stoet gedurende 2011 van Alpha en Omega Tuli stoet vir R110 000, wat die SA rekord prys dra vir duurste bul op 'n Produksie Veiling tot en met 2014.
DKH130121
Duurste bul, R52 000 op Go West Tuli veiling gehou op 15 Oktober 2015 te GWK Kimberley. Verkoper, Donkerhoek Tuli Stoet, Britstown, koper, Colin Raath, Tarkastad.